Die Registrasie en Oriëntasie-gids – jou oorlewingsgids / The Registration & Orientation Guide: a first year’s survival guide

Die Registrasie en Oriëntasie-gids – jou oorlewingsgids As eerstejaarstudent sal jy met jou aankoms by die Noordwes-Universiteit toegerus word met ʼn  handige stuk gereedskap – die Registrasie en Oriëntasie-gids, beter bekend as die R&O-gids. Die R&O-program is spesiaal ontwerp om te verseker dat jy so vinnig as moontlik by ons studentelewe kan inskakel én ’n sukses van jou tyd op universiteit kan maak. Die gids … Continue reading Die Registrasie en Oriëntasie-gids – jou oorlewingsgids / The Registration & Orientation Guide: a first year’s survival guide

Ontspan, registrasie by die NWU is ’n vulletjie! / Registering at the NWU is easy peasy!

Teen dié tyd het jy al jou NWU studentenommer en jou verblyf is (hopelik) gefinaliseer. Die belangrikste ding wat nou voorlê – behalwe natuurlik dat jy moet opdaag – is om as student te registreer. Dan eers kan jy amptelik begin klas draf. Registreer jy nie, is jy niks meer as ʼn rondloopkind wat jou ouers ’n duur rat voor die oë draai nie. Studente … Continue reading Ontspan, registrasie by die NWU is ’n vulletjie! / Registering at the NWU is easy peasy!

Jou gesondheid en welstand is ons eerste prioriteit / Our first priority is your health and well being

Elkeen van ons voel so nou en dan bietjie olik, hetsy as gevolg van daardie aaklige griepvirus, ʼn omgekrapte maag of ʼn meer ernstige mediese noodgeval wat jou onverwags op kampus betrap. Jy en jou ouers kan gerus wees, want elkeen van die Noordwes-Universiteit se drie kampusse beskik oor ʼn gesondheidsorgsentrum wat sal toesien dat jy sommer vinnig weer perdfris en gesond genoeg is om … Continue reading Jou gesondheid en welstand is ons eerste prioriteit / Our first priority is your health and well being

Unlock your new NWU virtual world on social media! / Ontsluit jou nuwe NWU virtuele wêreld op sosiale media!

Soon you will step into a brand new world where you will make new friends, experience a lively atmosphere of excitement and good spirit, access new expertise, discover new environments, and experience the privilege of being a student! All of this is the reality of what awaits once you arrive at any of the three North-West University campuses. But we offer you just as much … Continue reading Unlock your new NWU virtual world on social media! / Ontsluit jou nuwe NWU virtuele wêreld op sosiale media!

Protection Services – there to keep you safe! / Beskermingsdienste – daar om jou veilig te hou!

  You may be aware of the North-West University’s terrific reputation when it comes to safety on our three campuses. It’s no wonder that the Potchefstroom Campus has been appointed the safest campus in the country. In order to continue achieving these safety levels, a big responsibility and job rests on the shoulders of NWU Protection Services – the officials who are making your safety … Continue reading Protection Services – there to keep you safe! / Beskermingsdienste – daar om jou veilig te hou!

BROS-eksamen: Slyp jouself vir leierskap op kampus /BROS exam: Sharpen your leadership skills

Indien jy strewe na leierskap op jou kampus, onthou “dit begin alles hier” – met die BROS-eksamen! As eerstejaarstudent gaan jy met vele nuwe terme gekonfronteer word; dié klomp nuwe terme is dalk baie om nou in te neem, maar hou moed, jy sal binne ʼn japtrap weet waarvoor alles staan en wat dit alles behels. Die BROS-eksamen is een van dié nuwe terme… Die … Continue reading BROS-eksamen: Slyp jouself vir leierskap op kampus /BROS exam: Sharpen your leadership skills

Difference between a campus and a town residence / Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis

Difference between a campus and a town residence We get this question a lot. Here is a cool info-graphic to put things into perspective: Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis Ons kry gereeld die vraag. Hier is ‘n nice infografika om dit te beantwoord: #MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest! Continue reading Difference between a campus and a town residence / Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis