Protection Services – there to keep you safe! / Beskermingsdienste – daar om jou veilig te hou!

  You may be aware of the North-West University’s terrific reputation when it comes to safety on our three campuses. It’s no wonder that the Potchefstroom Campus has been appointed the safest campus in the country. In order to continue achieving these safety levels, a big responsibility and job rests on the shoulders of NWU Protection Services – the officials who are making your safety … Continue reading Protection Services – there to keep you safe! / Beskermingsdienste – daar om jou veilig te hou!

Difference between a campus and a town residence / Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis

Difference between a campus and a town residence We get this question a lot. Here is a cool info-graphic to put things into perspective: Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis Ons kry gereeld die vraag. Hier is ‘n nice infografika om dit te beantwoord: #MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest! Continue reading Difference between a campus and a town residence / Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis

#MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest!

English follows: Daar is ʼn gesegde wat lui: “Jou huis is waar jou hart is.” Ons waarborg jou dat die NWU sommer vinnig baie diep in jou hart sal kruip. Juis daarom, bied ons jou ʼn reuse verskeidenheid van akkommodasie op die kampusse, en van die kampusse af. Ons help graag om vir jou die perfekte huis-van-die-huis-af te kry. Die NWU se Inwoningsdienste is verantwoordelik … Continue reading #MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest!

Die groot trek – wat om saam te bring? / The great trek – your packing guide

  English follows: Om die lys te druk, kliek hier. Die dag wat jy jou groot trek na ʼn NWU-kampus toe sal aanpak, kruip nou teen ʼn stewige pas nader en jy is waarskynlik in ’n warboel van emosies vasgevang oor alles wat op jou wag.   Ons weet dit is genoeg om enige iemand se senuwees op hol te jaag, so ons wil dinge … Continue reading Die groot trek – wat om saam te bring? / The great trek – your packing guide

Gryp studentwees met albei hande! / Grab student life with both hands!

Indien iemand al vir jou gesê het dat studentwees die lekkerste tyd van jou lewe is, was hulle 100% in die kol! Studentwees gaan nie net oor laat aande agter die boeke, klasbywoning, en eksamen skryf nie. Dit gaan ook oor ʼn unieke ervaring wat vir baie min mense beskore is. Het jy geweet dat net sowat 6.7% van alle mense regoor die wêreld oor … Continue reading Gryp studentwees met albei hande! / Grab student life with both hands!