From complaints to ideas – we want to know about it! / Klagtes óf gedagtes – ons wil dit alles hoor!

Whenever a big group of people gather in one environment, it usually creates an atmosphere of excitement, fun, and community. Just think of the excited atmosphere that usually accompanies major sport events. We usually feel like we need to share this feeling, and thanks to the technology and social media offered by smart phones, sharing these moments is now easier than ever. With thousands of … Continue reading From complaints to ideas – we want to know about it! / Klagtes óf gedagtes – ons wil dit alles hoor!

Elkeen hier het ʼn reg… / Every person has a right…

Menseregte is die basiese vryhede en regte waarop elke persoon geregtig is, veral in verwysing tot elkeen se reg tot lewe, vryheid van denke, vryheid van uitdrukking, en gelykheid. Die Verenigde Nasies se Universele Verklaring van Menseregte stel dit as volg: “Alle menslike wesens word vry gebore, met gelyke waardigheid en regte; hulle beskik oor rede en gewete en behoort in die gees van broederskap … Continue reading Elkeen hier het ʼn reg… / Every person has a right…

Ontspan, registrasie by die NWU is ’n vulletjie! / Registering at the NWU is easy peasy!

Teen dié tyd het jy al jou NWU studentenommer en jou verblyf is (hopelik) gefinaliseer. Die belangrikste ding wat nou voorlê – behalwe natuurlik dat jy moet opdaag – is om as student te registreer. Dan eers kan jy amptelik begin klas draf. Registreer jy nie, is jy niks meer as ʼn rondloopkind wat jou ouers ’n duur rat voor die oë draai nie. Studente … Continue reading Ontspan, registrasie by die NWU is ’n vulletjie! / Registering at the NWU is easy peasy!

BROS-eksamen: Slyp jouself vir leierskap op kampus /BROS exam: Sharpen your leadership skills

Indien jy strewe na leierskap op jou kampus, onthou “dit begin alles hier” – met die BROS-eksamen! As eerstejaarstudent gaan jy met vele nuwe terme gekonfronteer word; dié klomp nuwe terme is dalk baie om nou in te neem, maar hou moed, jy sal binne ʼn japtrap weet waarvoor alles staan en wat dit alles behels. Die BROS-eksamen is een van dié nuwe terme… Die … Continue reading BROS-eksamen: Slyp jouself vir leierskap op kampus /BROS exam: Sharpen your leadership skills

#MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest!

English follows: Daar is ʼn gesegde wat lui: “Jou huis is waar jou hart is.” Ons waarborg jou dat die NWU sommer vinnig baie diep in jou hart sal kruip. Juis daarom, bied ons jou ʼn reuse verskeidenheid van akkommodasie op die kampusse, en van die kampusse af. Ons help graag om vir jou die perfekte huis-van-die-huis-af te kry. Die NWU se Inwoningsdienste is verantwoordelik … Continue reading #MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest!