The NWU- the place to be / Die NWU- die plek om te wees

There is so much we want to tell you about the NWU. The future is bright and we have so many plans to be even better than we were yesterday! This video shows you what we keep ourselves busy with. Die NWU- die plek om te wees Daar is soveel goed wat gebeur by die NWU waaroor ons mense wil vertel. Die toekoms is blink … Continue reading The NWU- the place to be / Die NWU- die plek om te wees

Welcome to the NWU virtual world!/ Welkom by die virtuele wêreld van die NWU!

If you’re in grade 12, you’re likely preparing yourself to become a student at the North-West University very soon! One of these days, you will enter a brand new world where you’ll meet new friends and encounter an exciting atmosphere. By stepping into this world, you will gain access to new expertise, new environments, and the absolute privilege of being a student. This reality awaits … Continue reading Welcome to the NWU virtual world!/ Welkom by die virtuele wêreld van die NWU!

Jou gesondheid en welstand is ons eerste prioriteit / Our first priority is your health and well being

Elkeen van ons voel so nou en dan bietjie olik, hetsy as gevolg van daardie aaklige griepvirus, ʼn omgekrapte maag of ʼn meer ernstige mediese noodgeval wat jou onverwags op kampus betrap. Jy en jou ouers kan gerus wees, want elkeen van die Noordwes-Universiteit se drie kampusse beskik oor ʼn gesondheidsorgsentrum wat sal toesien dat jy sommer vinnig weer perdfris en gesond genoeg is om … Continue reading Jou gesondheid en welstand is ons eerste prioriteit / Our first priority is your health and well being

Difference between a campus and a town residence / Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis

Difference between a campus and a town residence We get this question a lot. Here is a cool info-graphic to put things into perspective: Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis Ons kry gereeld die vraag. Hier is ‘n nice infografika om dit te beantwoord: #MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest! Continue reading Difference between a campus and a town residence / Verskil tussen ‘n kampus- en dorpskoshuis

#MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest!

English follows: Daar is ʼn gesegde wat lui: “Jou huis is waar jou hart is.” Ons waarborg jou dat die NWU sommer vinnig baie diep in jou hart sal kruip. Juis daarom, bied ons jou ʼn reuse verskeidenheid van akkommodasie op die kampusse, en van die kampusse af. Ons help graag om vir jou die perfekte huis-van-die-huis-af te kry. Die NWU se Inwoningsdienste is verantwoordelik … Continue reading #MyNWU – jou leerplek en lêplek! / MyNWU – your place of study and of rest!