Finances becoming a pain? / Finansies ʼn kopseer?

The North-West University is excited to meet you at one of our upcoming open day events that are being hosted soon. We are convinced that the atmosphere on campus will attracts you, and that you’ll find a spot to settle in and start building your future in no time. We also realise that by then, some issues might already be worrying you; one of these … Continue reading Finances becoming a pain? / Finansies ʼn kopseer?

Beurse en lenings / Bursaries and loans

Maak jou akademiese drome waar met die ideale beurs Jy het reeds jou aansoek aan die NWU gestuur en nou wag jy net om te hoor dat dit goedgekeur is. Maar terwyl jy reeds weet wat jy wil studeer, wag daar nóg ’n groot besluit – hoe gaan jy vir jou akademiese toekoms betaal? Dié vraag hoef nie ’n doodloopstraat te wees op die pad … Continue reading Beurse en lenings / Bursaries and loans