Open days and study fields / Opedae en studierigtings

Consider the upcoming NWU Open Days as your “first date” with us. We’re counting down the days to meet you. This is where you’ll get a first taste of the abundant student life awaiting you – a student life that will not only let you make new friends and get to know yourself on a new level, but will also let you grow to your … Continue reading Open days and study fields / Opedae en studierigtings

Sticky post

Studierigting-aansoeke tydens Opedae / Study applications at Open Days

Ons is seker daarvan dat jy die Noordwes-Universiteit se Opedae by die onderskeie kampusse só baie sal geniet, dat jy sommer daar en dan wil aansoek doen vir jou spesifieke studierigting. Ons nou goeie nuus vir jou! Jy sal sonder moeite kan aansoek doen en reeds die eerste stappie vat om aan jou toekoms te begin bou. Al wat jy moet saambring, is jou Graad … Continue reading Studierigting-aansoeke tydens Opedae / Study applications at Open Days