Studierigting-aansoeke tydens Opedae / Study applications at Open Days

Applications on Open day

Ons is seker daarvan dat jy die Noordwes-Universiteit se Opedae by die onderskeie
kampusse só baie sal geniet, dat jy sommer daar en dan wil aansoek doen vir jou spesifieke studierigting. Ons nou goeie nuus vir jou! Jy sal sonder moeite kan aansoek doen en reeds die eerste stappie vat om aan jou toekoms te begin bou.

Al wat jy moet saambring, is jou Graad 11 punte, asook die eerste twee kwartale van jou
Graad 12-jaar se punte en jou ID boek. Ons stel graag ʼn span hulpvaardige NWU-personeel tot jou diens wat jou stap-vir-stap deur die aansoekproses sal help.

Indien jy nog ‘n bietjie wil broei oor jou keuse van studierigting en eers later wil aansoek
doen, moet nie bekommer nie, daar is nog tyd. Die sluitingsdatum vir alle keuringskursusse is eers op 30 Junie 2019 en alle nie-keuringskursusse se aansoekdatum sluit eers op 30 September 2019.

Indien jy besluit om nié tydens die Opedag aansoek te doen nie, is aanlynaansoeke jou
voorland. Dit is ‘n eenvoudige proses wat stap-vir-stap op die NWU se webblad verduidelik word. Volg net hierdie skakel vir meer inligting: http://studies.nwu.ac.za/af/studies/hoeom-aanlyn-aansoek-te-doen

Study applications at Open Days

We are convinced that you’ll enjoy the North-West University Open Days so much that you will want to apply there and then… we’ve got good news for you! You will be able to take the first step in building your future – apply for study without any trouble!

All you need to bring along is your Grade 11 marks, your grades for the first two terms of Grade 12, and your ID document. We’re offering the services of a helpful team of NWU personnel that will take you through every step of the application process.

If you’re still thinking over your choice of study and would rather apply at a later point in time, don’t fret! You still have time. The application deadline for all selection programs isn’t until 30 June 2019, while applications for non-selection programs close on 30 September 2019.

If you decide not to apply during the Open Day, you can always apply online. A comprehensive, step-by-step explanation of this process is available on the NWU website: http://studies.nwu.ac.za/studies/how-apply-online

2 thoughts on “Studierigting-aansoeke tydens Opedae / Study applications at Open Days

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s