From complaints to ideas – we want to know about it! / Klagtes óf gedagtes – ons wil dit alles hoor!

Thoughts and complaints.png

Whenever a big group of people gather in one environment, it usually creates an atmosphere of excitement, fun, and community. Just think of the excited atmosphere that usually accompanies major sport events. We usually feel like we need to share this feeling, and thanks to the technology and social media offered by smart phones, sharing these moments is now easier than ever.

With thousands of students living on one campus, things obviously don’t always run smoothly. During these times, we often also feel the need to report or communicate these issues.

The North-West University has established the perfect platform through which these issues, ideas, and suggestions can be shared and reported without hesitation; each of our three campuses has its own unique SMS-line that is monitored and evaluated daily. We can therefore assure you that your complaints and suggestions will receive the proper attention and feedback. Please feel free to use this service.

Texts can be sent to the following numbers:

Mafikeng Campus :

Infographics web_Page_05.jpg

Potchefstroom Campus

This slideshow requires JavaScript.

Vaal Triangle Campus 

Infographics web_Page_06.jpg

Wanneer ’n groot groep mense in een area bymekaar kom, skep dit dikwel ’n atmosfeer van opwinding, pret en samesyn – dink maar net aan die opwindende gees by groot sportbyeenkomste. In die midde van dié opwindende tye wil mens dikwels die oomblik met ander deel – en danksy die tegnologie en sosiale media wat slimfone bied, is dit nou makliker as ooit tevore.

Met duisende medestudente op een betrokke kampus verloop alles vanselfsprekend nie altyd klopdisselboom nie. Dis in dié tye wat mens ook die behoefte het om sekere kwessies aan te meld.

Die Noordwes-Universiteit het die perfekte platform op die been gebring waardeur jy jou klagtes en gedagtes met vrymoedigheid kan kommunikeer – elke kampus het ’n unieke SMS-lyn wat op ’n daaglikse basis gemonitor en geëvalueer word; wees verseker, alle klagtes en gedagtes sal deeglike aandag en terugvoer geniet. Maak gerus hiervan gebruik.

SMS’e kan na die volgende nommers gestuur word:

Mafikengkampus – 34151

Potchefstroomkampus – 31750

Vaaldriehoekkampus – 33139

Leave a Reply