Die groot trek – wat om saam te bring? / The great trek – your packing guide

 

What to bring

English follows:

ChecklistAfrikaans

Om die lys te druk, kliek hier.

Die dag wat jy jou groot trek na ʼn NWU-kampus toe sal aanpak, kruip nou teen ʼn stewige pas nader en jy is waarskynlik in ’n warboel van emosies vasgevang oor alles wat op jou wag.

Vir jou kamper

 

Ons weet dit is genoeg om enige iemand se senuwees op hol te jaag, so ons wil dinge vir jou ’n bietjie makliker maak. Daarom het ons vir jou ʼn lys opgestel van al die dinge wat jy moontlik op kampus gaan nodig kry.

Oor die algemeen

 

Dié lys is saamgestel vir studente wat van koshuisakkommodasie of privaatverblyf gebruik sal maak. Dit is egter net ʼn riglyn om seker te maak jy vergeet nie van die belangrike items wat jy sal nodig kry nie.

Vir jou klerekas

 

Jy is welkom om meer te bring – solank dit in jou kamer pas…

Klasdraf

 

Dié kontrolelys dui ook aan wat reeds in die koshuise verskaf word, sodat jy nie onnodige items saambring nie. Jy weet waarskynlik dat JOOL en reën soos boude loop. Maak dus seker jy bring waterskoene en genoeg ou klere. Die kans is baie goed dat jy sal vuil word!

extras(1)

 

Oor ’n meer deftige aangeleentheid – die kampusse se eerstejaarsdinees en verwelkomingsbal lê ook vir jou voor. Onthou dus jou aandrok of aandpak, want dié is ’n geleentheid wat jy nie wil misloop nie!

Opsioneel

The great trek – your packing guide

ChecklistEnglish

To print the above click here.

The day that you depart on your great trek to the NWU is quickly approaching. You are probably caught in a tsunami of emotion. We know how nerve-wrecking it can be, and want to make life a little easier for you, so we’ve compiled a checklist of everything you might need on campus.

For your room

This list has been compiled to assist both students staying in hostels and students who will use private accommodation. It is, however, only a guide to make sure you don’t forget some of the important items that you might need at varsity. You’re welcome to bring more, as long as it fits into your room!

In general

This checklist also indicates those things that will be provided in campus housing to ensure you don’t bring any unnecessary items.

Wardrobe

You probably already know that RAG and rain go hand-in-hand, so make sure you bring water boots and enough old clothes. Chances are, you’re about to get dirty and muddy!

Class

But you’ll also have a chance to play dress-up – the first year formals and welcoming ball are also ahead of you, so remember to bring an evening gown or suit… this is an event that you won’t want to miss!

extras

 

Leave a Reply